Nedersettings

Is this your test? Login to manage it. If not, you can create a quiz just like it.

This is a non-interactive preview of the quiz content.

1.
2 points
Kies die antwoord wat die beskrywing van n nedersetting die beste pas.
2.
4 points
Nedersettings verskil slegs in die funksies(dienste) wat hulle verrig.Skryf die soort nedersetting neer waar ons primere, sekondere en tersiere dienste saam kan kry.
3.
4 points
Watter soort aktiwiteite(bedrywighede) word hoofsaaklik in landelike nedersettings gekry?
4.
2 points
Bosbou, vissery, landbou, mynbou ens. is voorbeelde van
5.
2 points
Kies die soorte nedersettings volgens hul groottes van klein na groot. Kies een voorbeeld uit dit wat gegee word.
6.
2 points
Ons kry verskillende soorte nedersettingspatrone. Kies die nedersetting wat n voorbeeld is van n kern nedersetting.
7.
2 points
Foodzone in Philippolis bak sy eie brood om aan sy kliente te verkoop. Kies die soort ekonomiese aktiwiteit wat Foodzone lewer.
8.
2 points
Kies die antwoord wat die beste pas by die beskrywing hieronder.

Ekonomiese aktiwiteite (bedrywighede) wat dienste lewer aan mense staan bekend as
9.
2 points
Nedersettings wat stedelike funksies verrig staan bekend as stedelike nedersettings
10.
4 points
Kies die twee antwoorde wat die beste pas by die soort ekonomiese aktiwiteit wat gegee word.

Sekondere aktiwiteite
11.
4 points
Watter twee besighede is voorbeelde van tersiere ekonomiese aktiwiteite.